Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
April 22, 2025ToekomsVenster | Waar dankbaarheid en genade leefOns het gewoond geraak aan gemak. Ons doen min moeite. Jesus moet sommer aflewer binne 60 minute of minder. Ons wil nie wag nie. Ek het sommer baie om oor te dink wanneer ek wegry....more6minPlay
April 21, 2025ToekomsVenster | Maak tyd om dankie te sêGaan jy vandag iewers tot stilstand kom en die mooi rondom jou raaksien, waardeer en die Here daarvoor dank?...more6minPlay
April 14, 2025ToekomsVenster | Stilte, donkerte en die grootste oorwinningWaarom nie hierdie liefdesaanbod aangryp nie? Watter ander opsie is daar?...more6minPlay
April 14, 2025ToekomsVenster | Trane van verraad, trane van vergifnisʼn Tragiese einde van ʼn tragiese figuur – en tog is daar vergifnis vir dié wat berou het....more5minPlay
April 14, 2025ToekomsVenster | Pad van lyding begin in ʼn tuin van gebedJesus het die pad voluit gestap sodat ons, wanneer beproewing kom, met geloof kan volg....more7minPlay
April 14, 2025ToekomsVenster | Die brood gebreek, die beker gedeelGenade wat ons nie verdien nie, en tog, “neem, eet, drink, dit is vir julle”....more4minPlay
April 14, 2025ToekomsVenster | Hosanna, die Koning komDalk wil jy net in stilte aanbid: “Here, U is waardig”....more4minPlay
April 11, 2025ToekomsVenster | Wat Hy begin, maak Hy klaarHy maak ons deel van sy handewerk, neem ons in diens sodat ons mag deel in al die groot dinge waarmee Hy besig is....more6minPlay
April 09, 2025ToekomsVenster | In die beginDalk kan ons gebed wees: Here, waarmee wil U ʼn begin maak in my lewe? Help my om die vertroue waardig te wee...more6minPlay
April 09, 2025ToekomsVenster | Self-vergiffenis en die pad terug na vredeEk wonder of jy ook somtyds sukkel om jouself te vergewe? Ja, vergifnis werk ook na binne. Moenie dat die bose jou vreugde steel nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.