Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,003 episodes available.
April 03, 2025ToekomsVenster | ‘Wees goedgesind en vergewe mekaar’Gister is verby, vir altyd verby....more6minPlay
March 31, 2025ToekomsVenster | Om liedere van versoening te singJesus bid vir die kerk, vir die eenheid van al die gelowiges wat deur die dissipels se werk tot geloof in Jesus sal kom, sodat dit ’n verdere getuienis aan die wêreld sal wees....more7minPlay
March 31, 2025ToekomsVenster | Met oorgawe, nie vrees nieUiteindelik kan ons in ons donkerste oomblikke, ook wanneer die dood intree en ons dit beleef, soos Jesus verklaar – Vader in U hande gee ek my gees oor....more4minPlay
March 31, 2025ToekomsVenster | Dit is volbring, die rekening is gesluit“Tetelestai” is maar een woord, maar dit het ʼn ewige waarheid: jou skuld is volkome betaal....more5minPlay
March 28, 2025ToekomsVenster | Waar les jy jou dors?Is jou dors al geles? Jesus het gesê: “Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is, en Ek sal jou rus gee.”...more5minPlay
March 27, 2025ToekomsVenster | Hy betaal die hoogste prysDie sonde van die mensheid, sedert die skepping en in effek tot aan die einde van hierdie bedeling, is op Hom gestapel....more5minPlay
March 26, 2025ToekomsVenster | Waar is jou moeder en vader?Waar is jou moeder en jou vader?...more5minPlay
March 25, 2025ToekomsVenster | Wat gebeur as ʼn mens sterf?“Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” – Lukas 23:43...more5minPlay
March 24, 2025ToekomsVenster | Jesus se laaste woorde aan die kruis“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” – Lukas 23:34 (AFR53)...more6minPlay
March 21, 2025ToekomsVenster | Hy hou ons in sy handHy hou ons vas. Ja, Hy hou die hele wêreld in sy hand....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,003 episodes available.