Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
March 12, 2025ToekomsVenster | Tussen Aswoensdag en Goeie VrydagDaar is ʼn vas wat aanneemlik is vir God en ʼn vas wat nie God se hart raak nie....more8minPlay
March 10, 2025ToekomsVenster | Lydenstyd 2025 – om te vasOns word tog uit genade gered. Tog het hierdie toewyding aan God groot waarde vir die gelowige....more4minPlay
March 10, 2025ToekomsVenster | Hy staan gereed“Welkom, waarmee kan ek help” is die wyse waarop God ons tegemoet kom. Ons leef tog in die teenwoordigheid van God, is nooit weg onder sy bewarende oog nie. Hy weet alles en sorg hartlik en volledig....more5minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | Die antwoord lê by onsIs die gesindheid van Jesus nie begrip en deernis nie? Hoe verlang ʼn mens nie na die dae wat die “kerk” oopgestaan het vir moeë reisigers wat ʼn oomblik se stilte begeer nie....more6minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | KortpaaieIs daar kortpaaie in die geloofslewe? Wel, dit hang af van wat jy as jou bestemming beskou....more4minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand“Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9...more6minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | Om te kan wagMoenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek....more6minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | Is jy ook afgestomp?“Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.”...more6minPlay
February 28, 2025ToekomsVenster | Net dalkMoed skep, net dalk, net dalk, kan dinge verander....more3minPlay
February 25, 2025ToekomsVenster | Waar is jou huis?Ek probeer iets verstaan en iets verduidelik van spasie en hoe uiters kosbaar dit is....more7minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.