Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
February 25, 2025ToekomsVenster | Somtyds kry ek skaamEk sukkel om te verstaan. Die lewe maak nie sin nie....more5minPlay
February 24, 2025ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaarOns praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?...more5minPlay
February 24, 2025ToekomsVenster | Eiebelang en selfverryking is nie die vertrekpuntDis soms so moeilik maar ons mag vra: Here, help ons....more4minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Om oor die pad vorentoe te besluit“Ek en my huis” sê Josua, ons het die saak vir onsself uitgemaak en ons stap saam met God en Hy stap die pad saam met ons. Julle kan self besluit....more5minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | ʼn Reis saam met GodJosua dek die tafel vir die verbondshernuwingsgebeure. Immers, wie wil nie met so ʼn God die pad stap nie....more6minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Geen tree sonder die HereDaar is twee werkswyse: “Ek of ons sal self regkom” of “sonder die Here, nie ʼn tree vorentoe nie”. Watter een gaan jy vandag kies?...more6minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Vir Hom is niks onmoontlikSkep moed, die Here is by jou....more5minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Wees sterk, wees vasberadeWat meer het ons nodig? Die opdrag kom van God en die toerusting kom van sy Gees. Wees bemoedig. By die Here is alles moontlik....more6minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Om jou Christenskap te leef in praktyk, elke dagDie gedeelte in Romeine is nie maklik nie. Dit vra alles van ons. Dit kan egter van ons gevra word omdat die een wat dit van ons vra, sy alles gegee het....more7minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Lewe jy vir Hom?Ek dink aan oorgee aan die Here as ʼn tuiskoms. Ek is uiteindelik waar ek hoort....more7minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.