Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
March 25, 2025ToekomsVenster | Wat gebeur as ʼn mens sterf?“Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” – Lukas 23:43...more5minPlay
March 24, 2025ToekomsVenster | Jesus se laaste woorde aan die kruis“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” – Lukas 23:34 (AFR53)...more6minPlay
March 21, 2025ToekomsVenster | Hy hou ons in sy handHy hou ons vas. Ja, Hy hou die hele wêreld in sy hand....more4minPlay
March 19, 2025ToekomsVenster | Ek het hulp gevra en my Here het my gehoorMag die uitkoms vinnig kom. Mag jy die genade vind om op die Here te vertrou....more6minPlay
March 19, 2025ToekomsVenster | Om ʼn instrument van seën te weesDie vraag is dus – wil ek en jy ʼn instrument van seën of ʼn instrument van oordeel wees?...more6minPlay
March 17, 2025ToekomsVenster | Kom tuis by GodWat leer ons? Jy kom nie van God af weg nie....more5minPlay
March 17, 2025ToekomsVenster | Mense is God se geskenkeLeer die Nuwe Testament ons tog nie dat dit die wil is van God dat geen enkele mense verlore gaan nie, en dat almal gered word?...more5minPlay
March 14, 2025Gesonde gesinne | Vergroot jou kind se venster van toleransieLourindi Nel verduidelik in dié aflewering van “Gesonde gesinne” wat gebeur as jou kind buite sy of haar venster van toleransie beweeg en hoe om daardie venster te help vergroot....more12minPlay
March 14, 2025ToekomsVenster | Die dood spreek nooit die laaste woord nieJy en ek sal ons dood oorleef. Ons moet net seker maak waar – in die teenwoordigheid van ons genadige Vader, of vir altyd verwyder van Hom....more5minPlay
March 12, 2025ToekomsVenster | Hy wil iets nuuts doen in ons lewensMoenie ophou om goed en reg te doen nie. Julle doen dit in elk geval nie in die eerste plek aan mense nie, maar vir God....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.