In ons samelewing is die verwagtig dat ons produktiwiteit voortdurend
sal styg, dat ons meer geld sal verdien, dat ons beter verhoudingsmaats
sal word - maar eintlik is ons sikliese wesens. Nes ons maandstonde wys
dat ons liggame 'n hormonale siklus het, het ons verhoudings en
lewensfases ook dikwels 'n begin, middel en einde - en elke einde is 'n
nuwe begin. Insig in hierdie siklusse help ons gelukkiger leef.
MARI (Mandala Assessment Research Instrument) http://mari-sa.co.za/
Eleen Polson is 'n voorligtingsielkundige: www.eleenpolson.com , tel 072 212 1719