Die ekonomie minuut

Universiteite, navorsing, en ekonomiese groei


Listen Later

Johan Fourie het gister ʼn goeie stuk in sy nuusbrief geskryf oor die uitdagings wat universiteite in die gesig staar. Daardie uitdagings is ideologies, polities, finansieel en tegnologies van aard. Maar is universiteite nie ook “too big to fail” nie? Hulle doen mos die navorsing wat belangrik is vir innovasie en innovasie is belangrik vir ekonomiese groei. Nuwe navorsing uit die VSA laat mens daaroor ook wonder.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners