Die ekonomie minuut

Vandag se groeisyfers tel


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika maak later vandag die derde kwartaal se bruto binnelandse produk en ekonomiese groei syfers bekend. Almal hoop dat die syfers die positiewe sentiment wat posgevat het na die verkiesing sal reflekteer.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners