
Sign up to save your podcasts
Or


Statistieke Suid-Afrika maak vandag Februariemaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend en ekonome verwag dat inflasie weer ʼn bietjie hoër gaan wees. Dit kan beteken dat daardie repokoersverlaging waarop ons almal hoop nog bietjie langer uitgestel word.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellStatistieke Suid-Afrika maak vandag Februariemaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend en ekonome verwag dat inflasie weer ʼn bietjie hoër gaan wees. Dit kan beteken dat daardie repokoersverlaging waarop ons almal hoop nog bietjie langer uitgestel word.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners