
Sign up to save your podcasts
Or


Met al verlede week se episodes oor die mini-begroting het daar ʼn paar aanwysers deurgeglip waarmee ek graag vandag wil opvang. Dit sluit in aankopbestuurdersindekse vir Oktober, nuwe voertuigverkope en aanwysers uit die VSA.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellMet al verlede week se episodes oor die mini-begroting het daar ʼn paar aanwysers deurgeglip waarmee ek graag vandag wil opvang. Dit sluit in aankopbestuurdersindekse vir Oktober, nuwe voertuigverkope en aanwysers uit die VSA.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

19 Listeners

1 Listeners