Die ekonomie minuut

Verlede week se data


Listen Later

Aanwysers uit Meimaand is verlede week bekend gemaak. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer. Naamsa se voetuigverkope statistiek het heelwat beter gelyk as in Mei verlede jaar. Die aandele van maatskappye wat op verbruikers gerig is, het swaar gekry op die beurs.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners