Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.
June 11, 2024Vers en klank 11 Junie 2024NP van Wyk Louw is 118 jaar gelede op Sutherland in die Bo-Karoo gebore. Ons vier hierdie groot legende in Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees verse voor uit dié digter se bundels. Tussendeur luister ons na Riku Lätti en ander musikante van Die Wasgoedlyn-projek se toonsettings van Louw se verse....more27minPlay
June 04, 2024Vers en klank 4 Junie 2024In die tweede aflewering van 'n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antjie Krog voor....more23minPlay
May 28, 2024Vers en klank 28 Mei 2024Marion Holm en Nic de Jager lees gedigte voor oor die uitdagings én die klein seëninge waarvan ’n mens bewus word wanneer jou jare aanstap....more25minPlay
May 21, 2024Vers en klank 21 Mei 2024Sophia van Taak gesels met Kobus Grobler, ’n onderwyser van Bloubergstrand, wie se eerste , RAAMWERK, onlangs verskyn het....more25minPlay
May 14, 2024Vers en klank 14 Mei 2024Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die woorde van Antjie Krog, wonder: Hoe en waarmee oorleef ’n mens dit?...more22minPlay
May 07, 2024Vers en klank 7 Mei 2024Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat die koms van haar eerste kleinkind inwag....more21minPlay
April 30, 2024Vers en klank 30 April 2024Roeline Daneel lees gedigte oor swangerskap, oor ma-word. Daar is heelwat verse deur een van Afrikaans se voorste vrouedigters, Elisabeth Eybers, en ook gedigte deur Louise Boshoff, Antjie Krog en Rika Cilliers....more17minPlay
April 23, 2024Vers en klank 23 April 2024Daniel Hugo gesels oor ’n argitek van Kaapstad, Martin Kruger, se debuutbundel, Gekaapte Stad. Kruger het al die wêreld platgereis, en hy dig oor van die grootste en mees bekende stede, maar ook oor sy eie tuisstad se bekoring....more26minPlay
April 16, 2024Vers en klank 16 April 2024In die vierde en laaste deel van ’n reeks oor die lewe en werk van die digter Ernst van Heerden, lees André Weideman voor uit die bundels Amulet teen Vuur, Kwadratuur van die Sirkel, Najaarswys en Herfstelike Lig....more23minPlay
April 09, 2024Vers en klank 9 April 2024In die derde deel van ’n reeks oor die lewe en werk van die digter Ernst van Heerden, lees André Weideman vir ons voor uit die bundels, Teenstrydige Liedere, Tyd van Verhuising, Kanse op ’n Wrak, Die Swart Skip en Amulet teen Vuur....more24minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.