Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.
January 30, 2024Vers en klank 30 Januarie 2024Johann Nel lees weer gedigte voor oor fossiele en ander prehistoriese verskynsels....more19minPlay
January 23, 2024Vers en Klank 23 Januarie 2024Voorleser Johann Nel neem ons op ’n reis terug na die oertyd van die aarde. Jy kan uitsien na gedigte oor fossiele en ander prehistoriese verskynsels deur, onder andere, Antjie Krog, Cas Vos, Johann Lodewyk Marais en Ina Rousseau....more21minPlay
January 16, 2024Vers en klank 16 Januarie 2024Sophia van Taak gesels met die bekende reisjoernalis en fotograaf, Toast Coetzer, oor “spoken word”, of dan nou soos ons dit in Afrikaans noem: die gesproke-woord-digkuns. Toast skryf al vir dekades lank hierdie soort gedigte en dit dien ook as lirieke vir die musiek wat hy al op verskeie albums saam met sy groep, The Buckfever Underground, opneem het....more27minPlay
January 09, 2024Vers en klank 9 Januarie 2024Ons vier die heerlike somerdae deur na gedigte oor die son te luister. Die voorler is Nicole Holm....more22minPlay
January 02, 2024Vers en klank 2 Januarie 2024Hier vroeg in 2024 luister ons op Vers en Klank na gedigte wat netsowel as nuwejaarsvoornemens of leuses vir die lewe kan dien. Die voorleser is Susanne Beyers....more24minPlay
December 26, 2023Vers en klank 26 Desember 2023Op hierdie heerlike somersdae – en terwyl ons nog vakansie hou en maar mág lui wees – is stoepsit een van die lekkerste dinge om te doen. Skakel gerus in vir Daneel van der Walt se voorlesings oor dié heilsame tydverdryf....more25minPlay
December 25, 2023Vers en klank 25 Desember 2023In hierdie spesiale Kersdag-uitsending van Vers en Klank luister ons na gedigte deur NP van Wyk Louw, Lina Spies, Antjie Krog, Carma Shaw, Fanie Olivier, Uys Krige, Rien Joubert en Ewerwyn Wessels. Die voorlesers is Johann Nel en Nicole Holm....more26minPlay
December 19, 2023Vers en klank 19 Desember 2023Indien jy een van die bittereinders is wat steeds hierdie week werk, dan is hierdie week se Vers en Klank net vir jou bedoel! Skakel gerus in vir Waldemar Schultz se voorlesing van gedigte oor werk....more21minPlay
December 12, 2023Vers en klank 12 Desember 2023Uit simpatie met diegene wat nog nie op vakansie is nie, lees Waldemar Schultz op Vers en Klank gedigte voor oor werk, beroepe – allerlei dinge wat mense doen om die pot aan die kook te hou....more20minPlay
December 05, 2023Vers en klank 5 Desember 2023Op Vers en Klank luister ons die tweede program van gedigte oor gedagtes oor God. Dié keer lees Daneel van der Walt voor uit die werk van NP van Wyk Louw en Sheila Cussons....more25minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.