Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 745 episodes available.
November 14, 2023Vers en klank 14 November 2023Sophia van Taak gesels met die digter, Bibi Slippers, oor haar jongste bundel, Soekenjin. Slippers lees ook van die nuwe verse voor....more27minPlay
November 07, 2023Vers en klank 7 November 2023Ter viering van die Bokke se Wêreldbekeroorwinning, luister ons na gedigte oor sport. Die voorleser is Waldemar Schultz....more21minPlay
October 31, 2023Vers en klank 31 Oktober 2023Luister na gedigte oor die plaaslewe. Die voorleser is Lochner de Kock....more19minPlay
October 24, 2023Vers en klank 24 Oktober 2023Luister na die gedigte wat in vanjaar se Avbob-poësiekompetisie as wenners in die Afrikaanse kategorie aangewys is. Die voorleser is Nicole Holm....more27minPlay
October 17, 2023Vers en klank 17 Oktober 2023Nic de Jager is die voorleser in ‘n reeks van drie programme oor die lewe en werk van die digter, D.J. Opperman....more25minPlay
October 10, 2023Vers en klank 10 Oktober 2023Nic de Jager is die voorleser in ‘n reeks van drie programme oor die lewe en werk van die digter, D.J. Opperman....more26minPlay
October 03, 2023Vers en klank 3 Oktober 2023Nic de Jager is die voorleser in 'n reeks van drie programme oor die lewe en werk van die digter, D.J. Opperman....more23minPlay
September 26, 2023Vers en klank 26 September 2023Lochner de Kock lees gedigte oor rotskuns voor....more26minPlay
September 19, 2023Vers en klank 19 September 2023Sophia van Taak gesels met die digter en vertaler, Daniel Hugo, oor Jan Swanepoel se jongste digbundel, Die Belewenisse van ’n Latinis....more26minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 745 episodes available.