Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.
May 02, 2023Vers en klank 2 Mei 2023Pieter van Zyl terug in die ateljee om vir ons nog pragtige verse oor die herfs voor te lees. Jy kan uitsien na gedigte deur onder andere Lina Spies, S.J. Pretorius, Fanie Olivier en Johann de Lange....more19minPlay
April 25, 2023Vers en klank 25 April 2023Ons is nou pens en pootjies in die herfs, en Pieter van Zyl lees gedigte voor oor hierdie mooi tyd van die jaar....more18minPlay
April 18, 2023Vers en klank 18 April 2023Glo jy in engele? Luister na gedigte oor dié beskermers, boodskappers en begeleiers van die geesteswêreld. Die voorleser is Susanne Beyers....more21minPlay
April 11, 2023Vers en klank 11 April 2023Jana Kruger lees gedigte voor uit Sheila Cussons se debuutwerk, Plektrum, en Sophia van Taak verken van die deurlopende temas in Cussons se digkuns waarmee ons reeds in hierdie eerste bundel kennis maak....more25minPlay
April 07, 2023Vers en klank 7 April 2023Chris van Niekerk en Susanne Beyers lees gedigte vir Goeie Vrydag. Daar is ook die aangrypende 14 Stasies van die Kruis-vertolking deur orrelis Winand Grundling....more25minPlay
April 04, 2023Vers en klank 4 April 2023Ons omarm beurtkrag deur te luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies - dié dinge waartoe ons ons wend wanneer dit skielik koud en donker word. Die voorleser is Johann Nel....more21minPlay
March 28, 2023Vers en klank 28 Maart 2023In die vierde en laaste aflewering in die reeks oor voëls kan jy uitsien na gedigte deur Antjie Krog, Tom Gouws, Susan Smith en Karel Prinsloo. Die voorleser is Ronèl Geldenhuys....more25minPlay
March 21, 2023Vers en klank 21 Maart 2023Ons die reeks oor voëls voort. In hierdie uitsending val die fokus op roofvoëls, en jy kan uitsien na gedigte deur onder meer Dolf van Niekerk, N.P. van Wyk Louw, S.J. Pretorius en Ernst van Heerden. Die voorleser is Chris van Niekerk....more20minPlay
March 14, 2023Vers en klank 14 Maart 2023Ons sit die reeks oor voëls voort. Jy kan uitsien na gedigte deur onder meer Tom Gouws, René Bohnen, Boerneef, Totius, Martjie Bosman en Petra Muller. Die voorleser is Jana Kruger....more20minPlay
March 07, 2023Vers en klank 7 Maart 2023In die eerste aflewering van 'n reeks oor voëls, luister ons na gedigte oor tuinvoëls – die soorte wat in die bome in en om jou tuin woon, asook die pluimvee in die agterplaas. Die voorleser is Chris van Niekerk....more21minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 736 episodes available.