Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 746 episodes available.
August 08, 20169 Aug 2016Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante wat Afrikaans het as eerste addisionele taal....more20minPlay
August 02, 20162 Aug 2016Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Nasionale Matrikulasieraad....more24minPlay
July 26, 201626 Jul 2016Johann Nel lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad....more24minPlay
July 19, 201619 Jul 2016Amor Tredoux lees verse voor voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad....more23minPlay
July 12, 201612 Jul 2016Daniel Hugo lees verse voor uit Breyten Breytenbach se bundel DIE NA-DOOD....more27minPlay
July 05, 20165 Jul 2016Bernard Odendaal lees verse uit Gilbert Gibson se digbundel, VRY-, waarvoor hy die Elsabeth Eybers-prys vir Poësie gewen het....more30minPlay
June 28, 201628 Jun 2016Adam Small, 'n groot naam in Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde sterf op Saterdag 25 Junie 2016 in die ouderdom van 79. Hy het in 2012 die Hertzogprys ontvang uit erkenning vir sy bydrae tot die digkuns, die drama en ook die akademie. In hierdie program wat in 2014 opgeneem is, lees van sy verse voor....more28minPlay
June 21, 201621 Jun 2016Die wenners van NB boekhandelaars se pryse vir hulle publikasies van 2015 word op 22 Junie 2016 bekend gemaak en oorhandig. Dit sluit die Elisabeth Eybers-prys vir die beste digbundel in. Bernard Odendaal bespreek die drie bundels wat die kortlys gehaal het. Hy en Margot lees ook uit hierdie bundels voor....more29minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 746 episodes available.