Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 746 episodes available.
June 14, 201614 Jun 2016Hilda Smits, die meisie van Potchefstroom wat nou Psigoterapie in die VSA studeer, het die Afrikaanse digkuns met 'n subtiele en soepel hand getref. Martelize Kolver lees verse voor uit Smit se debuutbundel die bome reusagtig soos ons was. Hierdie verse verlei en verlok....more23minPlay
June 07, 20167 Jun 2016Ons luister na die werk van die befaamde skrywer, digter en kabarettis, Hennie Aucamp. Margot Luyt het die verhoogproduksie wat sy met Aucamp se werk vir die Oude Libertas saamgestel het, aangepas vir die radio en so besoek ons van Aucamp se gedigte en sy liedtekste. Johann Nel doen die voorlesings...more21minPlay
May 17, 201617 May 2016Daniel Hugo, Johann Nel, Anna-Mart van der Merwe en Margot Luyt lees verse oor die liefde....more21minPlay
May 03, 20163 May 2016Daniel Hugo lees verse uit Hendrik J. Botha se debuutbindel ATROPOS voor....more25minPlay
April 26, 201626 Apr 2016Frieda van den Heever lees verse van Ina Rousseau, W.E.G. Louw en Lina Spies oor die Skepping....more25minPlay
April 19, 201619 Apr 2016Amor Tredoux lees verse uit Hilda Smit se debuutbundel DIE BOME REUSAGTIG SOOS ONS WAS....more22minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 746 episodes available.