
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het Vrydag iets vertel oor die optimisme rondom die groeivooruitsigte van ʼn aantal Afrika ekonomieë. ʼn Deel daarvan het te doen met die feit dat lande soos Kenia, Ivoorkus en Benin nou weer toegang kry tot internasionale kapitaalmarkte. Die ander deel van die storie is minerale, maar ekonome weet dat goeie natuurlike hulpbronne ʼn seën en vloek kan wees.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellEk het Vrydag iets vertel oor die optimisme rondom die groeivooruitsigte van ʼn aantal Afrika ekonomieë. ʼn Deel daarvan het te doen met die feit dat lande soos Kenia, Ivoorkus en Benin nou weer toegang kry tot internasionale kapitaalmarkte. Die ander deel van die storie is minerale, maar ekonome weet dat goeie natuurlike hulpbronne ʼn seën en vloek kan wees.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners