Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 178 episodes available.
August 27, 2023Soekie Krog - Episode 4Karakter en waardes is die onderwerp van ons gesels vanaand. Hoe kry mens waardes ingegraveer in kinderharte en wat gebeur wanneer ouers intensioneel inbou in hul kinders se lewens. Vier Die Lewe...more30minPlay
August 20, 2023Soekie Krog - Episode 3Identiteit - In `n wereld waar mense deurmekaar (confused) is met wie en wat hulle is, verduidelik Soekie so mooi oor ons Identiteit in Christus en hoe ons kinders dit so nodig het. Vier Die Lewe...more33minPlay
August 13, 2023Soekie Krog - Episode 2Ons gesels verder met Soekie oor die 5 jaar dissipelskap program vir kinders, en die eerste belangrikste tema : Wie is God (Worldview) en hoe dra ons dit aan ons kinders oor. Vier Die Lewe...more32minPlay
August 06, 2023Soekie Sandra KrogSoekie beter bekend as Soekie en die Radikids, is saam met my vir 5 episodes.Ons delf diep eers in haar eie getuienis en dan gesels ons oor die dissipelskap reeks vir kinders, wat sy geskryf en saamgestel het. Vier Die Lewe...more33minPlay
July 30, 2023Why should we read the Bible?Tillie Korner joins me again in studio, as we discuss the authenticity, the importance of the Bible, and why people dont read their bibles. Vier Die Lewe...more41minPlay
July 23, 2023Father Heart of GodTillie Korner shares her experience, testimony and truth about who Father God is to us. Vier Die Lewe...more46minPlay
July 16, 2023Liezel van Intiem TydskrifLiezel van der Merwe kom gesels bietjie oor haar eie lewe en huwelik en ook die belangrikheid van goeie en duidelike kommunikasie in die huwelik. Vier Die Lewe...more41minPlay
July 09, 2023Sean Nel - fotograaf, bemarker, sendeling, navolger van JesusWat `n heerlike gesprek met Sean Nel, sy getuienis, hoe hy sy pragtige vrou ontmoet het, en sy hart vir die nasies. Vier Die Lewe...more44minPlay
June 18, 2023Working in a foreign country - closed to the gospelWe speak to a worker, her wonderful experiences, as well as being interrogated for her faith, BUT GOD protecting her in every way. Vier Die Lewe...more39minPlay
June 11, 2023Jo Davey - MissionsJo speaks to us about missions, her call to missions and how the Lord provided in every detail. Vier Die Lewe...more41minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 178 episodes available.