Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.
August 18, 2024Gert MeyerGert kom getuig oor sy lewe in dwelms, deel van `n roof-bende, en hoe die Here sy lewe radikaal kom omkeer het. Vandag getuig hy oral waar hy kan, hy is betrokke by 2 bybelstudie groepe en preek op uitnodiging in gemeentes. Vier Die Lewe...more42minPlay
August 11, 2024Gracious ChifamunaGracious shares her testimony and ministry amongst Widows. Conversation not to be missed. Vier Die Lewe...more43minPlay
August 04, 2024Johnny Young (Episode 2)Johnny kom gesels verder oor sy bekering, sy roeping, en ook `n belangrike gesprek met sy skoonma. En hoe alles deel uitmaak van God se plan. Vier Die Lewe...more36minPlay
July 21, 2024Bea Badenhorst Ellel MinistriesBea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus. Vier Die Lewe...more36minPlay
July 07, 2024Uitbranding en hoe om die gevare te sienMandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien. Vier Die Lewe...more27minPlay
June 30, 2024Christelle BothaKom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe. Vier Die Lewe...more32minPlay
June 23, 2024Sue EksteenSue kom vertel oor die beroerte wat sy gehad het, en hoe die Here haar kom genees het. Dankie Jesus ons Prys U Naam!! Vier Die Lewe...more36minPlay
June 16, 2024Johnny YoungJohnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer! Vier Die Lewe...more42minPlay
June 02, 2024Godly Revolution 2024Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie. Vier Die Lewe...more29minPlay
May 26, 2024Liesl du ToitLiesel kom deel haar getuienis oor hulle babatjie wat `n baie slegte prognose gehad het, hulle vashou aan die Here, en alle eer aan Hom vir genesing. Vier Die Lewe...more35minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.