Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.
April 28, 2024Die gelowige en depressieEk en Janine Price gesels oor die gelowige en depressie, en haar eie swaar pad, en genesing. Vier Die Lewe...more31minPlay
April 21, 2024Janine Price`n In diepte gesprek oor haar huwelik, die uitdagings en die genesing. Kom luister saam, wat `n kragtige getuienis. Vier Die Lewe...more34minPlay
April 14, 2024Roy and Colleen Mann (2)Colleen shares her heart and love for Jesus. We talk about Jesus, the author and finisher and focus of our faith. Vier Die Lewe...more32minPlay
April 07, 2024Roy and Colleen Mann (Episode 1)In the time of celebrating Passover, Roy and Colleen share about Jesus as the Corner Stone and the Cap Stone of our faith. May you be inspired by this time of fellowship. Vier Die Lewe...more32minPlay
March 31, 2024Jaco en Heleen LourensHulle gesels oor hulle passie vir sendingwerk, die worstel en genesing om `n kind te verloor, neem van sabbatsrus en waarmee hulle nou besig is. Vier Die Lewe...more35minPlay
March 24, 2024Abel ZumaAbel shares with us his growing up years, salvation, ministry and heart for the youth of South Africa. Vier Die Lewe...more34minPlay
March 17, 2024Monique Duson (Los Angeles)Monique was in South Africa, talking about race, culture, identity and the Critical Race Theory. Vier Die Lewe...more30minPlay
March 10, 2024Carien MareCarien kom getuig oor haar man se kanker diagnose, die pad wat hulle geloop het, en die Here se hand van genesing oor hulle. Vier Die Lewe...more38minPlay
March 03, 2024Chardi KleynhansChardi kom deel haar getuienis as "legally blind" en die Here se hand in haar lewe, en ook die boek wat sy geskryf het. Vier Die Lewe...more34minPlay
February 25, 2024Zaretha van Wyk - Episode 2Zaretha vertel van haar histerektomie op baie jong ouderdom, maar in alles HOOP in die Here en sy hand oor haar lewe. Vier Die Lewe...more25minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.