Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.
July 21, 2024Bea Badenhorst Ellel MinistriesBea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus. Vier Die Lewe...more36minPlay
July 07, 2024Uitbranding en hoe om die gevare te sienMandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien. Vier Die Lewe...more27minPlay
June 30, 2024Christelle BothaKom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe. Vier Die Lewe...more32minPlay
June 23, 2024Sue EksteenSue kom vertel oor die beroerte wat sy gehad het, en hoe die Here haar kom genees het. Dankie Jesus ons Prys U Naam!! Vier Die Lewe...more36minPlay
June 16, 2024Johnny YoungJohnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer! Vier Die Lewe...more42minPlay
June 02, 2024Godly Revolution 2024Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie. Vier Die Lewe...more29minPlay
May 26, 2024Liesl du ToitLiesel kom deel haar getuienis oor hulle babatjie wat `n baie slegte prognose gehad het, hulle vashou aan die Here, en alle eer aan Hom vir genesing. Vier Die Lewe...more35minPlay
May 19, 2024Cecilia van der Riet (Semi-finalis vir Mev Suid-Afrika 2024)Wat `n voorreg om vir Cecilia in die ateljee te ontvang. Sy deel haar getuienis, ons praat oor boeliery onder volwassenes, en ook oor haar fokus en visie vir haar deelname aan die Mev SA kompetisie. Vier Die Lewe...more34minPlay
May 12, 2024Zaretha van WykZaretha is weer op die program, wat `n inspirasie is hierdie vrou! Sy gesels oor die lied, Lazarus kom uit. Mag dit jou hart ook aanraak. Vier Die Lewe...more27minPlay
May 05, 2024Simon en MarthenellHierdie pragtige paartjie kom gesels oor hulle pad met al drie kindertjies wat te vroeg gebore is, hoe dit hulle geloof beinvloed en laat groei het, en hulle ondersteuning aan ander wat dieselfde beleef. Vier Die Lewe...more35minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.