Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.
December 15, 2024Isabel Olivier (Episode 2)In hierdie episode gesels ek en Isabel oor verlies en genesing. Die verlies aan hulle plaas, die verlies aan haar geliefde Mamma, en ook haar en haar man se pad met infertiliteit. Wat `n inspirerende getuienis. Vier Die Lewe...more30minPlay
December 08, 2024Isabel Olivier (Episode 1)Ek gesels met Isabel Olivier, eienaar van die besigheid Kleine Krummels. Sy vertel oor haar grootword jare op die plaas, haar liefde vir kosmaak, drome om `n sjef te word, en hoe Kleine Krummels ontstaan het. In alles sien sy die Here se hand in haar lewe. Vier Die Lewe...more31minPlay
December 01, 2024Roy and Colleen Mann (Episode 2)In this episode we talk about loving ourselves, what it is, and what it isn't, and also how we love others. Its always a blessing and inspiration to learn from Roy and Colleen. Vier Die Lewe...more37minPlay
November 24, 2024Roy and Colleen Mann (Episode 1)This is a time of fellowship and refreshing as we talk about the first commandment, loving the Lord with all of our beings, and also not to leave our first love. Vier Die Lewe...more39minPlay
November 17, 2024Marsha ConningsWat `n pragtige vrou met `n liefde vir die Here. Sy het in die Karoo grootgeword, op 21 haar lewe aan die Here oorgegee. Sy en haar man het beide `n passie vir Worship bedieining sowel as om met die Jeug te werk. Die Here stuur hulle toe Pretoria toe waar Marsha begin met Vroue-Retreats en ook `n Youtube kanaal Faith Edition Table Talk. Pragtige getuienis. Vier Die Lewe...more36minPlay
November 10, 2024Gaby la Foy (Episode 2)She completed her LLB and first Masters Degree cum laude at the university of Natal. She obtained her second Masters Degree in Public International Law from Cambridge University. She shares how the Lord opened the way to move to Pretoria, but also in the same breath, sharing being persecuted for her faith. Vier Die Lewe...more32minPlay
November 03, 2024Gaby la Foy (Episode 1)She has her PhD in Local Government and Constitutional Law. She was the first in her family to get a degree, and she shares her testimony of growing up in two worlds as her parents were of two different race groups. She loves the Lord. Be ready to be inspired. Vier Die Lewe...more32minPlay
October 27, 2024Clinton La Foy - Campus Crusade for ChristWhat a lovely time of fellowship, where Clinton shares his testimony of salvation, how the Lord called him to full time ministry with Campus Crusade for Christ and his love for discipleship. Vier Die Lewe...more34minPlay
October 20, 2024Natasha Lotter - Campus Crusade for ChristNatasha gesels oor haar betrokkenheid by Campus Crusade for Christ en spesifiek Vroue en die Jesus Film Bediening. Vier Die Lewe...more40minPlay
October 13, 2024Carika Breytenbach (episode 2)Depressie is `n siekte van ons tyd wat baie mense affekteer. Carika kom gesels oor haar eie pad, genesing, hoe om die simptome raak te sien, en die raad en hulp wat beslis beskikbaar is. Vier Die Lewe...more33minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.