Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.
March 23, 2025Chantell ArlooChantell Arloo gesels oor groot word in Laudium, haar roeping om met vroue te werk, en "how to be fruitful in a season of barrenness" Vier Die Lewe...more31minPlay
March 16, 2025Herman SteynbergHerman kom gesels weer na twee jaar, oor drome wat waar geword het. Street Church het gevloei na U-Turn Homeless Ministries in die stad, `n projek wat mense oprig en afhaal van die straat. Wees gereed om geinspireer te word. Vier Die Lewe...more39minPlay
March 09, 2025Marni DuvenageMarni kom gesels oop en eerlik oor haar pad met kinderloosheid, anoreksia, en haar pad van genesing. Prys die Here vir SY hand en genade in ons lewens. Vier Die Lewe...more28minPlay
March 02, 2025Chris DuvenageChris kom getuig oor sy radikale ontmoeting met die Here, en ook oor SY HAND in sy lewe te midde van `n ernstige oog besering. Vier Die Lewe...more26minPlay
February 23, 2025Valerie McDonaldValerie kom gesels oor haar geniesingsreis, toe sy en haar man op die punt was om te skei. Sy het gevra vir hulp, en die Here het vir haar en hulle huwelik genesing gebring. Daar is altyd hoop! Vier Die Lewe...more31minPlay
February 16, 2025Tracey TredreaYou will be inspired by Tracey's testimony. She has such a passion and love for the Lord and can testify of HIS healing hand in the lives of her family. Vier Die Lewe...more41minPlay
February 09, 2025Isabel OlivierOns gesels oor `n baie belangrike tema: Vergifnis. Die verlies van haar Ma, die verwyte teenoor mense wat sy gevoel het, het `n aandeel daarin gehad, en dan die vryheid wat vergifnis bring. Vier Die Lewe...more33minPlay
February 02, 2025Karen Menkveld (A21)Ek en Karen gesels oor `n baie belangrike onderwerp: how to stop human trafficking in the 21ste century. En dit alles begin met bewusmaking en voorkoming. Bly ingeskakel vir hierdie belangrike gesprek wat so relevant is in die tyd waarin ons lewe. Vier Die Lewe...more35minPlay
January 26, 2025Heleen KelberHeleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord. Vier Die Lewe...more32minPlay
January 19, 2025Belinda BronnerBelinda kom gesels oor haar hart as `n "worshipper", haar betrokkenheid by Elandspoort en hoe elkeen van ons `n roeping het. Vier Die Lewe...more34minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 177 episodes available.