Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.
December 10, 2023Magda Rorich - Episode 1Magda vertel van haar uitdagende pad met die geboorte van haar seun en haar eie gesondheid. En God se getrouheid in dit alles. Vier Die Lewe...more30minPlay
December 03, 2023Alida Tamsen - Episode 2Alida getuig oor `n lang pad van siek wees, en hoe die HERE haar kom aanraak het. Moenie uitmis op hierdie getuienis nie. Vier Die Lewe...more37minPlay
November 26, 2023Alida Tamsen - Episode 1Alida deel haar kragtige getuienis, as enkelma en voltyds in die bediening. Sy kan net getuig van Abba Vader se getrouheid in haar lewe. Vier Die Lewe...more39minPlay
November 19, 2023Lechi Kamffer - Hadassah Healing oils`n Beknopte oorsig oor die pad wat Lechi stap en gestap het rakende die helende krag van Bybelse olie. Beslis nie `n getuienis om te mis nie. Vier Die Lewe...more34minPlay
November 12, 2023Christo en Lechi Kamffer Episode 1Christo en Lechi kom deel hulle besondere getuienis oor hoe hulle mekaar ontmoet het, en hoe die Here hulle vooruit gegaan het met `n pragtige huweliksverhaal. Vier Die Lewe...more38minPlay
November 05, 2023Pastor Sipho Baloyi - Episode 2Pastor Sipho carries on with his testimony, how the Lord called and confirmed him in ministry. How HE provided and directed his life and being in ministry. Vier Die Lewe...more32minPlay
October 29, 2023Ps Sipho Baloyi Episode 1Pastor Sipho shares his life testimony and how the Lord took hold of him. Vier Die Lewe...more33minPlay
October 22, 2023Micha Klopper - BedieningMicha deel met ons getuienisse oor haar bediening in Hammanskraal. Vier Die Lewe...more29minPlay
October 15, 2023Micha Klopper - Van Prokureur na PastoorMicha Klopper deel haar getuienis en hoe die Here haar geroep het van prokureur na pastoor. Vier Die Lewe...more33minPlay
October 08, 2023Tillie Korner - Focussing our eyes on the Father - Episode 2Lets draw close to the Father, as we chat with Tille about the heart of our Heavenly Father. Vier Die Lewe...more35minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.