Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.
March 12, 2023Herman en Martie Steynberg - DaretoLoveIn episode twee gesels Herman en Martie oor hul betrokkenheid by die DaretoLove beweging. Hulle het `n passie om verskil te maak vir die wees, weduwee en arme. Hierdie gesprek sal jou aanspoor om ook `n verskil in jou omgewing te maak. Vier Die Lewe...more44minPlay
March 05, 2023Herman en Martie Steynberg - persoonlike getuienisHerman en Martie is in bediening by DaretoLove, maar ons eerste gesprek het gegaan oor hoe die Here hulle huwelik wat op die rotse was, op die ROTS gesit het. Vier Die Lewe...more36minPlay
February 19, 2023Hester Shields - getuienis van oorwinningHester het swaar grootgeword, MAAR die Here het haar lewe verander en omgedraai. Vier Die Lewe...more46minPlay
February 12, 2023Margaret Sikhulu Shalom House of RefugeWhat a wonderful conversation of the work that Margaret does on the streets in Johannesburg. She truly has a heart and love for people in desperate need. Vier Die Lewe...more43minPlay
February 05, 2023Erich Posthumus en ZianetteOns gesels lekker oor Metamorpho, en ook `n heerlike Worship Aand op die 17de Februarie. Vier Die Lewe...more32minPlay
January 29, 2023William Moysis - King in Me ministriesFrom football star, to dealing on the streets to finding Jesus, listen to William's powerful testimony. Vier Die Lewe...more44minPlay
January 22, 2023Craig Smith - Shoes4SoulsCraig shares his compassionate testimony and how Shoes4Souls was born. Vier Die Lewe...more35minPlay
November 27, 2022Glen Buys - Sendeling in die AMAZONEWow! Wat `n getuienis van LIG wees in die Amazone. Vier Die Lewe...more53minPlay
November 20, 2022Hannelie le Roux - JournallingHannelie kom getuig oor die HERE se genesing in haar lewe dmv kreatiwiteit en "journalling". Vier Die Lewe...more37minPlay
November 13, 2022Lindsay Lategan van One HopeVan dwelms en 'n bende-lewe, na voluit vir JESUS. Lindsay Lategan vertel hoe die HERE sy lewe kragdadig verander het. Vier Die Lewe...more39minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.