Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.
November 06, 2022Gideon SwartGideon kom gesels oor sy deelname aan die Maxirace in Franschoek en hoe die HERE hom versterk en gedra het. Vier Die Lewe...more36minPlay
October 30, 2022Call her Blessed - Women's ShelterSarie and Sandra share about ministry to vulnerable women. Sandra also shares her personal testimony and how the Lord used the Shelter to save her life. Vier Die Lewe...more40minPlay
October 23, 2022Frances BoonstraFrances het kom gesels oor die krag van gebed. Vier Die Lewe...more39minPlay
October 16, 2022Hannelie StorbeckDeur kinderloosheid en kanker, getuig Hannelie van die Here se getrouheid en nabyheid. Vier Die Lewe...more40minPlay
October 09, 2022Vasti BurgerAangrypende getuienis van Vasti Burger. Hoe die Here ons gebrokenheid kan gebruik tot SY eer. Vier Die Lewe...more39minPlay
October 02, 2022Thuto TeachMichelle and Sally share how the Lord brought them together with one vision and that is to use practical education methods to reach teachers and students. Vier Die Lewe...more36minPlay
September 25, 2022Living Ball MinistriesWat `n heerlike kuier met Franna en Charmaigne Cillie, oor hulle voltydse bediening, Living Ball ministries. Sport word die gesprekspunt om die goeie nuus van Jesus met mense van alle ouderdomme te deel. Vier Die Lewe...more39minPlay
September 18, 2022Missionale Musiek MelodieKarien Pretorius gesels oor die impak van musiek en die groei en verandering daarvan in `n gemeente. Vier Die Lewe...more31minPlay
September 11, 2022Living Kids Sports AcademyWihan van Der Merwe gesels oor hulle voltydse bediening by skole en ouetehuise d.m.v sport. Die bediening se naam: Living Kids Sports Academy Vier Die Lewe...more45minPlay
August 14, 2022Van die Kaap na KairoJulita Kok gesels en getuig oor haar reis van die Kaap na Kairo en hoe die Here voorsien het in elke stap. Vier Die Lewe...more40minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.