Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.
September 25, 2022Living Ball MinistriesWat `n heerlike kuier met Franna en Charmaigne Cillie, oor hulle voltydse bediening, Living Ball ministries. Sport word die gesprekspunt om die goeie nuus van Jesus met mense van alle ouderdomme te deel. Vier Die Lewe...more39minPlay
September 18, 2022Missionale Musiek MelodieKarien Pretorius gesels oor die impak van musiek en die groei en verandering daarvan in `n gemeente. Vier Die Lewe...more31minPlay
September 11, 2022Living Kids Sports AcademyWihan van Der Merwe gesels oor hulle voltydse bediening by skole en ouetehuise d.m.v sport. Die bediening se naam: Living Kids Sports Academy Vier Die Lewe...more45minPlay
August 14, 2022Van die Kaap na KairoJulita Kok gesels en getuig oor haar reis van die Kaap na Kairo en hoe die Here voorsien het in elke stap. Vier Die Lewe...more40minPlay
June 19, 2022Dawid Bergh: Victory through IdentityDawid Bergh kom gesels oor sy nuwe boek: Victory through Identity Vier Die Lewe...more41minPlay
June 12, 2022Gebed vir PretoriaLeon Coetzee van Unlimited Prayer Frontiers, gesels met my oor die krag van gebed en die komende Streets of Gold - gebedsinisiatief in Pretoria. Vier Die Lewe...more46minPlay
June 05, 2022Godly RevolutionErich Posthumus gesels met my oor Godly Revolution wat plaasvind op 17 Junie 2022. Vier Die Lewe...more32minPlay
May 29, 2022Willem Botes: "Prayer Walking" in Japan (episode 2)In hierdie week se gesprek vertel Willem in baie meer detail, rondom gebeure tydens sy 91 weke gebedstap in Japan. Vier Die Lewe...more45minPlay
May 22, 2022Willem Botes: "Prayer Walking" in Japan (episode 1)Ek het die voorreg om met Willem Botes te gesels. `n Man met `n passie vir Jesus, gebed en verlore mense. Vier Die Lewe...more38minPlay
May 08, 2022Sophia* en SendingSophia gesels met my oor Sending en haar hart vir die nasies. Vier Die Lewe...more34minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.