Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.
December 05, 2021Mariska Ford: TraumaMariksa Ford gesels met my oor die joernaal, Wilderness to Wellness, en hoe skryf en "journalling" een van die maniere is om deur trauma te werk. Vier Die Lewe...more41minPlay
November 28, 2021Driekie Olwage: die krag van storiesDriekie getuig oor haar passie vir stories en hoe dit mense se lewens aanraak. Vier Die Lewe...more33minPlay
November 21, 2021Driekie Olwage: die Koning se TafelDriekie gesels met my oor haar nuwe storie-vertel-bediening stuk, die Koning se Tafel. Vier Die Lewe...more36minPlay
November 14, 2021Yolande Loots: Terug na die WoordOns gesels verder oor die belangrikheid van God se Woord as fondasie en eerste plek in jou lewe. Vier Die Lewe...more45minPlay
October 03, 2021Walking with God: Roy and Colleen MannRoy and Colleen share their personal testimonies and what it means to them, to follow Jesus. Vier Die Lewe...more49minPlay
August 15, 2021Yolande Loots: Is die Woord vir jou genoeg?Ons gesels oor die waarde van God se Woord en prioriteit in jou lewe. Vier Die Lewe...more39minPlay
August 08, 2021Yolande Loots: StruikelblokkeYolande gesels met my, Liese Prinsloo, oor struikelblokke wat keer dat ek God se stem hoor. Vier Die Lewe...more40minPlay
April 16, 2021Senekal en HertzogvilleFrikkie du Plessis en Phillip de Meyer van Dare to love, gesels met my oor gebed en deurbrake wat plaasgevind het in Senekal en Hertzogville. Vier Die Lewe...more45minPlay
April 04, 2021Frikkie du Plessis, getuienisFrikkie Du Plessis, gesels met my, Liese Prinsloo oor sy verhouding met Jesus en sy passie vir sending. Vier Die Lewe...more41minPlay
February 14, 2021PureTone WorshipChristo Kamffer en sy Pa, Willie, gesels saam in die ateljee oor die begin van PureTone Worship en ook onder andere die skryf van die lied, Seen die boer. Vier Die Lewe...more52minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 186 episodes available.