Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.
January 02, 2022Willem Kelber: Jesus Film en CCCWillem Kelber kuier weer saam met my in die ateljee en ons gesels oor die Jesus Film as deel van Campus Crusade for Christ CCC, se bediening. Ons gesels ook oor die nuutste tegnologie om die evangelie te kan versprei via jou slimfoon. Vier Die Lewe...more33minPlay
December 26, 2021Willem Kelber: GetuienisWillem Kelber kom deel sy getuienis hoe die Here van jongs `n roeping op sy lewe gehad het. Vier Die Lewe...more36minPlay
December 19, 2021Heleen Kelber: CCC en gebedHeleen gesels verder oor Campus Crusade for Christ (CCC) en spesifiek oor hulle gebedsbediening, Ma's wat Omgee. Vier Die Lewe...more34minPlay
December 12, 2021Heleen Kelber: Bediening en dissipelskapHeleen gesels met my oor hulle voltydse betrokkenheid by Campus Crusade for Christ, en ook oor dissipelskap. Vier Die Lewe...more42minPlay
December 05, 2021Mariska Ford: TraumaMariksa Ford gesels met my oor die joernaal, Wilderness to Wellness, en hoe skryf en "journalling" een van die maniere is om deur trauma te werk. Vier Die Lewe...more41minPlay
November 28, 2021Driekie Olwage: die krag van storiesDriekie getuig oor haar passie vir stories en hoe dit mense se lewens aanraak. Vier Die Lewe...more33minPlay
November 21, 2021Driekie Olwage: die Koning se TafelDriekie gesels met my oor haar nuwe storie-vertel-bediening stuk, die Koning se Tafel. Vier Die Lewe...more36minPlay
November 14, 2021Yolande Loots: Terug na die WoordOns gesels verder oor die belangrikheid van God se Woord as fondasie en eerste plek in jou lewe. Vier Die Lewe...more45minPlay
October 03, 2021Walking with God: Roy and Colleen MannRoy and Colleen share their personal testimonies and what it means to them, to follow Jesus. Vier Die Lewe...more49minPlay
August 15, 2021Yolande Loots: Is die Woord vir jou genoeg?Ons gesels oor die waarde van God se Woord en prioriteit in jou lewe. Vier Die Lewe...more39minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 200 episodes available.