Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.
May 23, 2021Ware Vryheid vanuit die PaasfeesPaasfees is ‘n seisoen waar die gemeente en gelowiges leef vanuit die Opstanding. Ook ware vryheid word ‘n moontlikheid. Ons lees Hand 3:12-19...more21minPlay
April 18, 2021Lewe vanuit Paasfees.Wat beteken Paasfees vir ons? Hoe is die lewe na die opstanding van Jesus Christus? In hierdie episode kyk ons na die kerk in Handelike 4:32-37 en vra die vraag, hoe leef gelowiges van uit Paasfees....more18minPlay
March 03, 2021Oorgange: Waar is God en waarheen lei God ons?Ons leer lesse uit die lewe van Samuel (1 Sam 8:6-7) en hoe God ons lei asook waarheen God ons lei. Musiek deur Matt Redman (Heart of Worship, It is Well with my Soul)...more7minPlay
February 07, 2021Geestelike fondasies vir oorwinning.Ons deel gedagtes vanuit die boek Samuel oor die geestelike fondasies vir oorwinning. Lees 1 Sam 7 en gesels saam! Musiek deur Kainos Music Ministry en Vision X (Julian Manuel)...more19minPlay
January 31, 2021Wat is God besig om te doen - in hierdie tyd?Ons voel soms dat ons eensaam, onseker is en dan voel mens soms, waar is God? Ons tema is vandag, Wat is God besig om te doen, in hierdie tyd? Volgens 1 Sam 5 word gedagtes gedeel. Musiek: “Wonderful Gospel Sax”...more17minPlay
January 25, 2021Waartoe roep God ons?Ons gaan voort met ons reeks oor vraag wat hoor ons God sê en waartoe word ons geroep. Ons dink na oor Samuel en watter lesse ons kan leer....more20minPlay
January 18, 2021Onderskei God se stemHoe onderskei mens God se stem in hierdie tyd? Dis die tweede Sondag na die fees van Epifanie (die verskyning van God). Waartoe roep God ons? Ons lees 1 Sam 3:1-21....more9minPlay
January 17, 2021Prys God - ‘n Nuwe jaar!Volgens Ps 29 kan ons God prys en aanbid vir ‘n jaar. Ja, die uitdagings is daar, maar God regeer. Agtergrondsmusiek: “Wonderful Gospel Sax”; New Vision Music (c)...more12minPlay
January 02, 2021OujaarsboodskapOujaar 2020 is verby. Of is dit? Hoe navigeer ons die oorgange met die lesse van ‘n Globale pandemie? Jeremia (8:4-9:1 ) moes dit hanteer. Watter lesse kan ons ook leer?...more15minPlay
December 27, 2020Uitgespaar - deur die genadeOp die laaste Sondag van 2020 ... ‘n uiters moeilike jaar, kom God en hy stap saam met ons ... soos Hy met die antieke volk gestap het....more9minPlay
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.