Die ekonomie minuut

Voedselprysinflasie


Listen Later

More word Augustusmaand se inflasiekoers bekend gemaak en ekonome verwag dat dit effens hoër gaan inkom as in Julie, op 4,8% of 4,9%. Die drywers is die swak rand, stygings in die brandstofprys, Eskom se tariefverhogings en hoë fases van beurtkrag wat bedryfskoste verhoog. Een van die groot bronne van kommer bly voedselpryse.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners