Die ekonomie minuut

Voedselsekuriteit en hongerte


Listen Later

Voedsel was op verskillende maniere in die nuus die afgelope week, vanaf die skerp stygings in die pryse van basiese voedselprodukte tot die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsprodukte mark. Statistieke Suid-Afrika het ook ʼn verslag gepubliseer wat sê dat meer as 2 miljoen huishoudings in Suid-Afrika in 2021 honger gely het. Dit is kommerwekkend.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings bly my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners