Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
April 07, 2021Moenie dat mense jou misbruik nieDie meeste vroue wil só graag almal om hulle tog net gelukkig hou. Ons is van nature versorgers en daarom sal ons soms, ten koste van onsself en ons gesinne, eerste na ander omsien....more7minPlay
March 29, 2021Laat Grimering Jou Natuurlike Skoonheid Uitlig Gerda Van SchalkwykHet ’n mens werklik so baie grimering nodig? Gerda van Schalkwyk, ’n skoonheidsdeskundige, glo kennis is mag en meer is nie noodwendig beter nie. Gebruik eerder die grimeerhulpbronne tot jou beskikking om jou mooi eienskappe te komplimenteer....more4minPlay
March 29, 2021Bedien Maklike Gesonde Etes In ’n Japtrap Pamela ClarkeWanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié besluit geneem en kyk nie terug nie....more5minPlay
March 29, 2021Gee Die Eerste Treë Na Goeie Gesondheid – Stiaan RasWanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié besluit geneem en kyk nie terug nie....more4minPlay
March 24, 2021Geestelike Groei Bring Verantwoordelikheid MeeMet elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee....more2minPlay
March 17, 2021Afskeid Ná Die Dood Van ’n GeliefdeEen trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie....more5minPlay
March 10, 2021HOE OM... te sê “vergewe my”Dis nie altyd maklik om te erken jy was verkeerd nie. Ook nie om jammer te sê vir wat jy gedoen het nie. ’n Opregte verskoning is egter die manier om weer aan jou verhouding te begin bou nadat jy verbrou het....more1minPlay
March 02, 2021Aanlyn vriende is so werklik soos “regte” vriendeKinders is deesdae onder aansienlike druk om baie vriende te hê. Maar anders as in ons jongdae is die vriende nie skoolvriende of maatjies wat in dieselfde straat bly nie, dit is virtuele of aanlyn vriende....more5minPlay
February 01, 2021Kleiner Gereelde Etes Help Met Gewigsverlies – Christel De LangeHoeveel keer hoor ’n mens nie iemand kla dat sy nou net blaarslaai eet nie, maar steeds nie gewig verloor nie. Dit voel hoe minder sy eet, hoe meer gewig tel sy op!...more4minPlay
January 22, 2021Hou Jou Gesin Emosioneel En Fisiek VeiligEmosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar om fisiek en emosioneel te kom rus en te herlaai....more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.