Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
January 15, 2021Verouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna RoosVerouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna Roos by Voelgoed Radio...more5minPlay
January 08, 2021Moenie dat vrees jou sukses steel nieVrees is noodsaaklik. Dit help ons om aan die lewe te bly en voorkom dat ons dom dinge doen. Dit kan egter ook beperkend wees en verhoed dat ons die suksesse behaal waarna ons streef....more4minPlay
January 06, 2021Hoe Om... Nie Alles Te Wil Beheer NieOns kan nie die weer, ander mense of omstandighede beheer nie. Dis beter om beheer oor te gee en te laat gaan. Dit bring vrede as ons glo alles sal oukei wees, sê LEZELLE MJDC...more5minPlay
December 14, 2020Dink Jou Pad Oop Na Gewigsverlies Charne PretoriusSoos die meeste van ons, het jy waarskynlik ook al geswig voor die nuutste verslankingsmiddels en oefenmasjiene. Of selfs die een of ander belofte van hoe jy al daai oortollige gewig in slegs drie dae kan verloor....more4minPlay
December 14, 2020Die Kalorieë In Drankies Kan Gewigsverlies Strem Charlotte Van WykJy mag dalk voel dat jy die meeste van die tyd gesond eet. Jy volg immers ’n gebalanseerde dieet wat onverfynde koolhidrate soos volgraanbrood insluit. Jy eet ook genoeg vrugte en groente, en gee voorkeur aan maer vleissnitte, vis en goeie vette....more5minPlay
December 14, 2020Jou Welstand Is Jou Eerste Prioriteit – Catherine Van HeerdenHet jy al in die slaggat getrap van dink dat dit selfsugtig is om jouself eerste te stel? Gee jy jouself prys vir ander en noem dit “onselfsugtigheid”? Onthou dan, jý is jou eerste prioriteit....more6minPlay
December 14, 2020Wanneer jy nie goed genoeg voel nieJy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter nie sukses behaal deur in hulleself te glo nie, sê JACOBUS SILWER....more6minPlay
December 14, 2020Bou versigtig aan jou digitale voetspoorOns het die geleentheid om ons kinders se digitale gewoontes positief te beïnvloed. Leer kinders van kleins af om sosiale media met verantwoordelik en omsigtigheid te gebruik....more4minPlay
December 14, 2020Moenie bang wees om jouself te wees nieDie samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie....more3minPlay
December 14, 2020Keuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloedOm ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste effek op jou lewe hê nie. Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe …...more6minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.