Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
December 09, 2020Sessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld!Sessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld! by Voelgoed Radio...more7minPlay
December 09, 2020Sessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstelSessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstel by Voelgoed Radio...more7minPlay
December 09, 2020Sessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nieSessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nie by Voelgoed Radio...more7minPlay
December 09, 2020Sessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie gelukSessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie geluk by Voelgoed Radio...more6minPlay
December 09, 2020Sessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raadSessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raad by Voelgoed Radio...more6minPlay
December 03, 2020Verseker jou finansiële toekomsOf jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten om die baas vir ’n verhoging te vra, hoe doen ek dit?...more4minPlay
December 02, 2020Leer jou kind oor kuberveiligeidDit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en reg te pak. Verbeter die werkverrigting en sekuriteit van jou gesin se digitale toerusting deur dit gereeld “skoon” te maak....more5minPlay
December 02, 2020Waar daar hoop is, is daar volhardingOorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm waaraan ons vasklou wanneer ander geen uitkoms meer sien nie....more6minPlay
November 26, 2020Verrassende redes saam eetDaar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese prestasie, maak hulle meer weerstandig en minder vatbaar om vetsug en eetsteurnisse te ontwikkel....more5minPlay
November 23, 2020Verander jou liggaam, siel en geesHet jy al gewonder wat een van die belangrikste kwaliteite is wat jy moet hê om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê in die ontdekking van die waarde en krag wat daar in jou gedagtes en woorde is. - Bianca Feldmann...more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.