Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
November 17, 2020Vind jou balans en gewigsverlies sal volgGewigsverlies en ’n gesonde, gemaklike lyf vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen, inneem en gewoontes van maak. Maar ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. – BIANCA VAN RENSBURG, fiksheidsinstrukteur en gesondheidsafrigter...more4minPlay
November 13, 2020Vervang jou vertroue eerder met aanvaarding’n Mens is soms jare lank bitter of wroeg met pyn en hartseer omdat iemand jou misplaaste vertroue geskend het. Dikwels is die “skuldige” nie eens bewus daarvan dat hulle jou te na gekom het nie....more6minPlay
November 11, 2020God se liefde neem ons op reistogteGod se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om ons te neem na plekke wat ons nooit sal wil verlaat nie — THOMAS CRANMER, 15DE-EEUSE TEOLOOG...more8minPlay
November 11, 2020Hoe om... sinvolle stiltetyd te hêStiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig onmiddellik jou omstandighede nie, maar dit verander jou, sê LIESEL KRAUSE–WIID....more5minPlay
November 09, 2020Emosies is die sondebok van ons kosdrangeBelustigheid (cravings) is die diepe begeerte of drang wat ’n mens ervaar om iets spesifiek te eet. Dit is dikwels allesoorheersend. Jy voel jy gaan nie rus vir jou siel kry nie. Jy moet nou daai sjokolade, of waarvoor jy ook al lus is, verslind. G’n krieseltjie mag oorbly nie!...more4minPlay
November 04, 2020Begin elke dag met goeie voornemensOf dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. En moenie opgee omdat dit te moeilik of te veel is, of omdat jy nie tyd het nie....more4minPlay
October 30, 2020Hoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruikDaar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die oë kyk en onwelvoeglike uitdrukkings uiter. Hoe hanteer ons dit?...more7minPlay
October 29, 2020[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit by Voelgoed Radio...more2minPlay
October 26, 2020Maak gesonde keuses en verloor gewigDaar is min twyfel oor die belangrikheid van gesonde en gebalanseerde eetgewoontes vir algemene fisieke gesondheid. Dit beïnvloed immers ook jou geestelike welstand....more5minPlay
October 22, 2020Kry weer lus vir die lewe!Kry weer lus vir die lewe! by Voelgoed Radio...more3minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.