Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
March 26, 2020Sessie 4 - Daar is rede hoekom jy hier isOns het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel....more6minPlay
March 26, 2020Sessie 5 - Leef in vrede met almal, al maak hulle jou seerOns het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel....more6minPlay
March 24, 2020Hou op om jou met ander te vergelykOns vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk!...more7minPlay
March 11, 2020Hy weet wat jy nodig hetOns lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ......more5minPlay
March 05, 2020Martelize Brink - Ander het altyd groter problemeRSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink....more4minPlay
March 02, 2020Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon?“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen....more5minPlay
February 27, 2020Wilson Dunster En Elize CawoodPraat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar....more3minPlay
February 24, 2020Beskerm Jou Geld Vir Eendag - Wouter SnymanDit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word!...more5minPlay
February 17, 2020Hou Jou Gemoed PositiefOnaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm....more4minPlay
February 17, 2020Jou Woorde Vorm Jou KindWat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal hulle vrymaak....more7minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.