Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
February 23, 2023#SondagStilword Week 10 Jou visie vir die jaar - Deel 2#SondagStilword Week 10 Jou visie vir die jaar - Deel 2 (Karien Basson)...more5minPlay
February 23, 2023#SondagStilword Week 9 Jou visie vir die jaar - Deel 1#SondagStilword Week 9 Jou visie vir die jaar - Deel 1 (Karien Basson)...more4minPlay
February 02, 2023#SondagStilword Ep 8 - 'n Boodskap spesiaal vir jou#SondagStilword Ep 8 - 'n Boodskap spesiaal vir jou - Karien Basson...more3minPlay
February 02, 2023#SondagStilword Ep 7 - Werk aan die innerlike jy#SondagStilword Ep 7 - Kerk aan die innerlike jy - Karien Basson...more4minPlay
February 02, 2023#SondagStilword Ep 6 - Moet nooit ophou groei nie#SondagStilword Ep 6 - Moet nooit ophou groei nie - Karien Basson...more3minPlay
February 02, 2023#SondagStilword Ep 5 - Jesus is die pad#SondagStilword Ep 5 - Jesus is die pad - Karien Basson ...more4minPlay
December 20, 2022DAG 28 - Omring jou met mense wat jou opbou (Lynette Beer)Aan wie spandeer jy jou tyd en energie? Is hulle mense wat jou opbou, inspireer en aanmoedig? Is hulle voorbeelde van uitnemendheid? Hou op om tyd te mors met mense wat jou afrem ondertoe in plaas daarvan dat hulle jou ’n hupstoot vorentoe gee....more5minPlay
December 20, 2022DAG 26 - Neem standpunt in teen skinder en slegpraat (Lynette Beer)Dis baie makliker om saam met die stroom van die negtiewe te vloei. Ons wil nie graag uitstaan en anders wees nie … Maar ons moet! Hier is vyf praktiese maniere hoe jy kan opstaan vir wat reg is en doelbewus nie saampraat as mense skinder en mekaar slegpraat nie....more5minPlay
December 20, 2022DAG 25 - Praat opbouend en hersien jou woordeskat (Lynette Beer)Die spreek van woorde mag nie ligtelik opgeneem word nie. Elke keer wat ons ons mond oopmaak, spreek ons lewe of dood. Ons moet die krag van woorde besef en doelbewus besluit om ons woorde Goddelik te gebruik. Ondersoek jou woordeskat …...more5minPlay
December 20, 2022DAG 23 - Wees ’n instrument van heling en genesing (Lynette Beer)Oral om ons is mense wat seer het en genesing nodig het. God maak op elkeen van ons staat om Sy genesing vir mense aan te gee. Jy moet sensitief wees vir die Heilige Gees om jou begrip en fyn aanvoeling vir stukkende mense te gee....more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.