Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
December 20, 2022DAG 5 - Vra éérs Sy raad voor jy besluit (Lynette Beer)Wanneer jy in jou lewe op ’n plek kom waar jy belangrike besluite moet neem, kan jy nie bekostig om slegs jou intellek te gebruik nie. Jy moet deur die Heilige Gees gelei word. Jy moet God se raad altyd eerste vra....more5minPlay
December 20, 2022DAG 3 - Aanvaar die bevryding van radikale vergifnis (Lynette Beer)God wil vir ons genade gee, maar Satan wil vir ons skande en smaad bring. Dat God die skande van ons wegneem, beteken ons moet elkeen vir onsself die vergifnis toe-eien wat Hy ons bied vir al ons sondes van die verlede....more5minPlay
December 20, 2022DAG 1 - Kan mense regtig verander en "nuut" word? (Lynette Beer)Alhoewel jy nie kan beheer wat met jou gebeur nie, kan jy wel beheer hoe jy daarop gaan reageer. Hoe jy dink, beïnvloed hoe die chemikalieë en proteïene en bedrading van jou brein verander en werk. Meer belangrik om te weet: Die Heilige Gees verander jou hart én jou brein om jou volkome nuut te maak....more6minPlay
December 14, 2022#SondagStilword Dit is tyd vir verandering (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 3 Dit is tyd vir verandering (Karien Basson)...more4minPlay
December 14, 2022#SondagStilword Episode 2 Wat is jou kern? (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 2 Wat is jou kern? (Karien Basson)...more4minPlay
December 14, 2022#SondagStilword Episode 1 Wat is jou geskenke aan Hom? (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 1 Wat is jou geskenke aan Hom? (Karien Basson) ...more4minPlay
December 08, 202219. Luister twee keer meer as wat jy praat (oudio-kursus deur Jannie Putter)Alles in die lewe gaan oor verhoudings. Om goeie verhoudings te hê, moet jy wys wees en oor sekere vaardighede beskik. Een hiervan is om effektief te kan luister – en dit beteken dat jy moet leer om minder te praat....more4minPlay
December 08, 202218. Maak positiewe verskil in jou omgewing (oudio-kursus deur Jannie Putter)Jy kan die wêreld beter maak, daar waar jy elke dag beweeg. Ware betekenisvolle lewens is beskikbaar vir ons almal, maar word gekies deur min van ons. Kies die verskil! Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander....more4minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.