Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
December 08, 202216. Gesonde vasvat van kommer, spanning en vrees (oudio-kursus deur Jannie Putter)Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dit is nodig vir ons gesondheid om te leer om spanning te ontlaai en vrede en rustigheid te soek. Elkeen moet sy eie manier vind om rustig te raak. ’n Gelukkige mens is ook liggaamlik gesond....more4minPlay
December 08, 202213. Hou op om jou met ander te vergelyk (oudio-kursus deur Jannie Putter)Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24-uur van die dag mense insluk! Jy sal moet kies om eerder op jou eie lewe te fokus en vry te kom van ander mense beny en ontevrede voel....more7minPlay
December 08, 202212. Trek jou grense en vind meer vreugde (oudio-kursus deur Jannie Putter)Daar is baie suurknolle in die wêreld, mense wat dink die wêreld skuld hulle iets. As jy dalk so voel, het jy waarskynlik nog nie geleer om nee te sê nie. Jy wil waarskynlik altyd almal tevrede stel. As jy jouself liefhet, beteken dit jy ag dit wat vir jou belangrik is, van waarde....more4minPlay
December 08, 202211. Raad as jy voel mense trap op jou (oudio-kursus deur Jannie Putter)As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles word op jou persoonlik gemik nie....more5minPlay
December 08, 202210. Vervang jou vertroue met aanvaarding (oudio-kursus deur Jannie Putter)Moenie jou vertroue op mense afdwing nie Dié ongevraagde verantwoordelikheid maak jou eintlik daardie persoon se slaaf, want nou kan jy nie anders as om binne sy raamwerk van waarheid te handel nie. So hou ons eintlik mense gevange....more5minPlay
December 08, 20226. Wat wil jy regtig in jou lewe hê? (oudio-kursus deur Jannie Putter)Maak ’n kopskuif: Dink oor dit wat jy graag wil doen in plaas van om te tob oor alles wat jy dalk nie reg gaan doen nie! Vat ’n pen en papier en skryf neer wat jy wil bereik. Wat moet verander?...more3minPlay
December 08, 20223. Daar is ’n antwoord vir elke probleem (oudio-kursus deur Jannie Putter)Watter vraag sou jy vra as jy enigiets kon vra? Veral as jy vir seker kon weet dat die antwoord daarop gewaarborg is om jou lewensdrome te help verwesenlik. Fokus op die oplossing eerder as die probleem....more5minPlay
December 08, 20222. Wat om te doen as jy hoop verloor het (oudio-kursus deur Jannie Putter)Ons ken almal oomblikke van wanhoop. Wanneer jy geen uitkoms sien nie – dikwels wanneer slegte dinge aanhou gebeur en dit lyk asof dit nooit beter gaan word nie. Moenie dat realiteit jou hoop steel nie....more5minPlay
December 08, 20221. Hoe lyk jou lewe - wat sien jy? (oudio-kursus deur Jannie Putter)Begin jou lewe verryk deur jou lewensuitkyk te verander. Fokus op wat jy het in stede van raaksien wat jy nie het nie. Wees dankbaar vir wat jy ook al ontvang … Jou uitkyk bepaal hoe ryk jou lewe is....more9minPlay
December 08, 202221. Word ’n meester en bemeester die lewe (oudio-kursus deur Jannie Putter)Gary Player is nie net ’n meester in gholf nie, maar ook van die lewe vanweë die invloed wat hy op mense gehad het buitekant sport. Wen ’n meester elke wedstryd en elke kompetisie? Nee! ’n Meester wen nie alles nie. Maar wat maak dan van jou ’n meester?...more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.