Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
November 24, 2022RIGLYN 10 - Gelukkige huwelike verstaan berou vereis veranderingMense verander nie maklik nie, en beslis nie teen hulle wil nie. Aanpassings en verbeterings vind slegs plaas as die een wat moet verander die situasie so insien en instem om iets te doen daaraan om verskuiwings te bring....more5minPlay
November 24, 2022RIGLYN 8 - Is ’n affair noodwendig die einde?Owerspel word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. Mense beskou affairs as die hoogste verraad, maar daar is wel paartjies wat van die seer genees en huwelike wat die trauma oorleef....more4minPlay
November 24, 2022RIGLYN 7 - Die wonde van pornografie en verwerpingJy is dit werd om geliefd te voel in jou slaapkamer. Jy is nie ’n prostituut nie. Jy is baie meer werd! Moenie hierdie rooi lig van die tafel af vee, grappies maak en dit gering ag nie. As daar seksuele afwesigheid en kilheid is, is ’n slaapkamer die koudste plek in die wêreld....more6minPlay
November 24, 2022RIGLYN 2 - Gevaartekens en die issue van onderdanigheidHoe onderskei ’n mens tussen ’n gesonde verhouding en een waaruit jy jou so gou moontlik moet verwyder? Daar is sekere tekens wat ’n redelike aanduiding van ’n gevaarlike verhouding kan wees – mits jy jou nie blind en doof hou daarvoor nie....more6minPlay
November 24, 2022RIGLYN 5 - Die harde waarheid oor wat mishandeling isMishandeling met die vuiste, met woorde of met stilstuipe gebeur gewoonlik nie in die openbaar nie. Dit gebeur agter toe deure. Die hartseer is ook dat die kinders dikwels hier onder deurloop....more4minPlay
November 16, 2022Kersfees en die vervulling van profetiese woorde (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 48...more5minPlay
November 16, 2022Dis hierdie maand Kersfees (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 47...more5minPlay
November 16, 2022Laat geloof jou op Sy pad lei (Angela Bender)#SondagStilword vir Vroue Week 49...more5minPlay
November 16, 2022Maak elke oomblik van jou lewe betekenisvol (Alta Strauss)#SondagStilword vir Vroue Week 48...more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.