Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
November 26, 202214. Hoe jy mense behandel het nagevolgeAs jy nie tyd en moeite in menseverhoudings belê nie, kan jy dit dalk op jou oudag berou. Die mense wat jy vandag hiet en gebied, gaan jou nie te hulp snel wanneer jy nie meer dinge self kan doen nie....more4minPlay
November 26, 202213. Wil jy regtig altyd reg wees?Dit kan ons almal soms iriteer as mense stories en feite verdraai. Wanneer dit by verhoudings kom, is reg wees egter minder belangrik. Hoe mense voel is al wat tel....more7minPlay
November 26, 202212. Selfliefde is om deernis met jouself te hêDeernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons kan dit eers doen wanneer ons medelye met onsself ontwikkel....more7minPlay
November 26, 202211. Die donker kant van negatiewe emosiesEmosies soos haat, woede en jaloesie het letterlik die mag om jou van God weg te dryf. Jy kan vasgeboei word aan bitterheid en dit kan al jou verhoudings verwoes....more4minPlay
November 24, 202210. Jou onderbewussyn se krag om doelwitte te bereikOm doelloos te lewe, maak jou ongelukkig. Jy moet jou onderbewussyn oortuig dat jy ernstig is oor jou doelwitte. Anders gaan hy jou net in jou gemaksone probeer hou....more6minPlay
November 24, 20229. Hanteer groot probleme stap vir stapAs probleme of uitdagings baie groot is, kan dit jou oorweldig. Dit is dan wanneer jy nie te ver vooruit moet dink nie. Konsentreer vir eers net op die volgende tree wat jy moet neem....more5minPlay
November 24, 20228. Maak midde-in die storm sin van swaarkryOns wil graag sin maak van die lewe, maar wanneer storms begin woed, is ons geneig om te gaan stilsit en te wag dat dit oorwaai. Moenie jou lewe op die ys plaas midde-in swaarkry-tye nie....more6minPlay
November 24, 20227. Hou jou gemoed positief in negatiewe tyeOnaangename gebeurtenisse ontlok sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou gedagtes deurgaans beskerm....more4minPlay
November 24, 20226. Hoekom humor jou laat oorleef ... en floreerDie mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing. Moenie dit afskeep nie!...more6minPlay
November 24, 20225. Kom los uit die groot moegMeet jy jou eiewaarde aan hoe produktief jy is en het uitputting vir jou ’n statussimbool geword? Deesdae word slaap mos as ’n luukse beskou en dien uitputting as ’n bewys dat ons hard werk....more7minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.