Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
November 28, 20223. Vervang jou stres en vrese met Woordbeloftes (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)Volgens God se Woord is jou denke belangrik. Jy kan kies of jy op Sy beloftes fokus of op bekommernisse. Bid vir wysheid om dit te kan regkry. Lees en luister minder na die nuus en bestudeer die Goeie Nuus. Jou brein kan altyd verander!...more11minPlay
November 28, 20222. Jy beheer jou emosies, so, bestuur hulle (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)Dit is menslik dat ons geloof wipplank ry. Soms voel God ver. Maar ons kan nie op ons emosies staatmaak nie. Ons moet werk maak van die wete dat ons nooit alleen is nie en daarom ons skouers kan terugtrek met selfvertroue....more10minPlay
November 28, 20221. Selfvertroue begin by gevoel - joune begin by God (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou as sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Begin ontdek dat selfvertroue eintlik Godsvertroue is....more12minPlay
November 26, 202221. Die keuses wat jou gelukkig maakDaar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe … Besluit om met integriteit te lewe. Wees eerlik met almal, maar veral met jouself....more3minPlay
November 26, 202220. Geld koop nie geluk nieDie mens is bedoel om ’n lewe van oorvloed te geniet. Waaraan meet jy hierdie seëninge? Die wêreld beskou welvaart as geld – eiendom en ’n stewige bankbalans. Maar ware geluk kom van binne....more3minPlay
November 26, 202219. Laat geld jouself en herontdek jou eiewaardeOm ons eie behoeftes en begeertes duidelik te maak, is nie selfsugtig nie! Om jouself eerlik en reguit te laat geld, dui eerder op selfrespek. Én almal weet dan wat vir jou belangrik is....more6minPlay
November 26, 202218. Gesonde grense voorkom dat mense jou misbruikOm nie grense te hê nie, kan sleg wees vir jou gesondheid, jou sosiale lewe en jou gesin. Moenie toelaat dat jou vrees vir verwerping veroorsaak dat mense jou misbruik nie. Wees ’n Grens-Grieta....more6minPlay
November 26, 202217. Verstaan empatie en gebruik dit regSonder empatie kan mense nie gesonde verhoudings bou nie. Maar dan moet jy die regte stappe volg om dit effektief in te span....more7minPlay
November 26, 202216. Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie’n Mens maak onaangename gebeurtenisse bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou leed aangedoen het, vryspreek....more3minPlay
November 26, 202215. Regte motivering om verkeerde gedrag te veranderDink aan die aanmaning op sigaretpakkies – "Smoking kills". Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie. Navorsing wys dat mense makliker uit opbouende aanmoediging leer as uit negatiewe skrik-op-die-lyf-jaag-pogings. Hoe werk dit?...more4minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.