Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
November 24, 20224. Oorwin jou vrese met geloof en dankbaarheidVrees loop dieper as bekommernis. Dit is potensieel een van die gevaarlikste emosies. Ons vrees almal iets: armoede, eensaamheid, verwerping, mislukking, siekte of die dood....more6minPlay
November 24, 20223. Om dankbaar en tevrede te weesOns ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie. As jy die oggend opstaan en dink dit gaan ’n aaklige dag wees, moet nie verbaas wees as alles heeldag skeefloop nie....more3minPlay
November 24, 20222. Leef met ’n verwagting vir die goeieOns ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie. As jy die oggend opstaan en dink dit gaan ’n aaklige dag wees, moet nie verbaas wees as alles heeldag skeefloop nie....more3minPlay
November 24, 20221. Hoe gelukkig is jy met jou lewe?Jou geluk is jóú verantwoordelikheid. As jy dit besef, word jy vry om voluit te kan leef. Om gelukkig te wees is ’n proses, ’n nimmereindigende reis van ’n duisend keuses per dag....more7minPlay
November 24, 2022RIGLYN 20 - Wag voor jy weer in ’n verhouding spring!Jy kan heeltemal van my verskil, maar die meerderheid mense sal met my saamstem: Moenie te vinnig met ’n nuwe verhouding begin nie! Gun jouself die genesingspad om die sterker, wyser en wakkerder vrou te word wat weer kan liefkry....more11minPlay
November 24, 2022RIGLYN 18 - Herontdek die lewe sonder bitterheidJou veranderde verhoudingstatus is jou saak, en net joune. Jou lewe, jou keuses, jou verantwoordelikheid. Jy gaan agterkom dat jy, fisies en emosioneel, sterker is as wat jy gedink het. dit verg nogal ’n mate van “reinvention” en ’n redelike kopskuif....more6minPlay
November 24, 2022RIGLYN 17 - Jy én jou kinders gaan berading benodigEgskeiding is geweldig traumaties. Jy, én die kinders, móét hulp kry. As jy besluit om te gaan, gaan jy jouself moet “reinvent”. Jy moet uitvind wie jy is en deur die seer werk....more5minPlay
November 24, 2022RIGLYN 15 - Dink mooi ... beplan wat jy wil doenAs jy besluit om jou man te verlaat, moet jy maatreëls te tref om jou en jou kinders se fisiese, finansiële en emosionele veiligheid te verseker. Egskeiding is baie stresvol! Maar jy kan dit oorleef met geloofsvertroue en die regte praktiese optrede en professionele bystand....more6minPlay
November 24, 2022RIGLYN 14 - Maak nou al planne vir krisisseKry perspektief om jou situasie realisties te benader. Afhangende van wat die omstandighede is, is dit belangrik dat jy voorsorgmaatreëls tref in geval dinge gebeur wat jou lewe of jou toekoms bedreig. (Hier word verwys na ekstreme omstandighede.)...more7minPlay
November 24, 2022RIGLYN 13 - Trek jou grense en beskerm jouselfAs jy enigsins hoop het, as jy enigsins glo daar is ’n kans vir oorlewing vir julle, hou aan om te veg. Daar is soveel mense wat om die verkeerde redes hulle huwelik verlaat. Kry die regte ondersteuning en wees voorbereid op ’n krisis. Verken jou grense en beskerm jouself....more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.