Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
July 21, 2022Genade onbeskryflik groot (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 32...more4minPlay
July 21, 2022Vanaand voordat jy gaan slaap (Karien Basson)#SondagStilword vir Vroue Episode 30...more4minPlay
July 18, 202212. Die toekoms en ons lyfstories - dis ’n reis ... (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees....more8minPlay
July 18, 202211. Woorde het krag - gebruik dit vir jou lyfliefde (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees....more6minPlay
July 18, 202210. Praktiese maniere om jou gedagtes opbouend te hóú (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Jy weet hoe belangrik dit is om jou denke te bestuur. Jy het gekies om positief te dink oor ander mense en oor kos. Nou moet jy aanhou fokus op alles wat opbouend is vir jou siening oor jouself. Komplimente en gesonde vriendskappe is belangrik hiervoor....more6minPlay
July 18, 20229. Praktiese maniere om jou negatiewe denke positief te draai (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Hoe jy dink bepaal jou gemoed vir die dag. Werk doelbewus aan jou denke om positief te wees. Sien die goeie in mense en situasies raak. Binnekort sal jou gedagtes help om jou selfbeeld te versterk....more10minPlay
July 18, 20228. Verander jou roetine en aktiwiteite vir ’n positiewer jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Jou daaglikse roetine en aktiwiteite het ’n groot uitwerking op hoe positief jy voel. Pas dinge soos jou gereelde oefening en dieet aan om by jou lewe te pas en jou gesond en tevrede te hou....more10minPlay
July 18, 20227. Verander jou omgewing vir ’n gelukkiger jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Jou omgewing beïnvloed onbewustelik jou gemoed. Is dit goed soos te veel blootstelling aan sosiale media of ’n kas vol te klein klere? Unfollow, maak minder en maak skoon vir meer geluk....more6minPlay
July 18, 20226. Die verskil tussen realistiese en onrealistiese beskouings (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Dit is belangrik om jou doelwitte te bereik soos jy groei en ontwikkel, maar dit is ook noodsaaklik om pret te hê. Stel realistiese doelwitte vir jouself en moenie onrealistiese verwagtinge koester nie....more10minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.