Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
July 18, 20225. Ja, jy kan ook body positive wees! (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Liggaamspositiwiteit is om lief te wees vir jouself en ander, ongeag voorkoms. Dit bevorder geluk, aanvaarding en gesondheid. Leer om op sterkpunte en eienskappe, wat nie fisiek van aard is nie, te fokus....more9minPlay
July 18, 20224. Hoe lyk ’n goeie selfbeeld, hoekom is dit belangrik? (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Is jou selfbeeld laag tussen ander mense? Hou jou kop altyd omhoog, dink goeie dinge oor en sê mooi dinge vir jouself. Hoe beter jou selfvertroue, hoe meer sukses sal jy elke dag behaal....more9minPlay
July 18, 20223. Redes hoekom vroue nie goed voel oor hulleself nie (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Liggaamsvertroue gaan nie daaroor om die mooiste, dunste of beste geboude vrou te wees nie, maar om goed te voel in jou eie vel. Identifiseer wat jou trigger en leer tegnieke om dit te hanteer....more12minPlay
July 18, 20222. Weet só of jy issues met jou selfbeeld het (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Wat is selfbeeld en hoe weet jy of joune laag of verwronge is? Dis nie iets wat dieselfde bly nie, en jy gaan soms voel of jy op ’n rollercoaster-rit is. Vertrou jou instink en werk aan jou onsekerhede....more10minPlay
July 18, 20221. My storie om my lyf te leer liefkry (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)Ons kan lewenslank voor die spieël staan en wens ons het anders gelyk. Maar jy verdien om gemaklik en trots te voel oor die liggaam wat jy nou het. Die persoon wat dit kan verander, is jý....more10minPlay
July 05, 2022Moenie opgee sodra jy ’n terugslag teëkom nie - Louwerens Swanepoel by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022Die wêreld waarin ons leef, is uiters kompeterend en uitdagend en mense begin aan hulleself en hulle vermoëns twyfel wanneer hulle mislukking teëkom. Maar mislukkings is nie die einde nie. Jy moet weer opstaan!...more41minPlay
July 05, 2022Glo in jouself - God doen! - Stephan Joubert by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022God het vir jou unieke vermoëns en drome wat Hy op jou hart lê, gegee. Hy het planne vir jou! Hy is jou Helper en sal elke dag van jou lewe die goeie werk waarvoor Hy jou bestem het, enduit voer en voleindig....more40minPlay
July 05, 2022Ingesteldheid is alles! - Gustav Gous by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022Alles begin met jou ingesteldheid. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie. Of jy kan vir jouself sê jy dat jy beter kan word in enigiets waaraan jy jou energie toewy....more39minPlay
July 05, 2022Jy is hier vir ’n rede - leef jou roeping! (Liesel Krause-Wiid)Deel van die goed voel oor jouself is die wete dat jy nie per ongeluk hier op aarde is nie. Daar is ’n rede waarom jy hier is. Ontdek dit deur te bid en op te hou om jouself met ander te vergelyk. Wanneer jy jou talente uitleef en verskil maak, sal jou selfvertroue groei....more11minPlay
July 05, 2022Ken jou sterkpunte en groei in die Gees (Liesel Krause-Wiid)Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar jou vertroue in God moet groei. Nooi die Heilige Gees in om jou te verander en te vernuwe....more10minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.