
Sign up to save your podcasts
Or


Die afgelope week se belangrike aanwyser was die werkloosheidskoers. Dit het effens afgeneem in die derde kwartaal. Hierdie week se groot twee is Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie afgelope week se belangrike aanwyser was die werkloosheidskoers. Dit het effens afgeneem in die derde kwartaal. Hierdie week se groot twee is Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners