Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.
December 14, 2023Jak de Priester deel rondom sy passies en die Kersfees SkouspelJak gesels heerlik met Bertha oor Kersfees, familie en vriende tradisies asook oor die Kersfees Skouspel Sondag 17 Desember by die Sunbet arena. Jak de Priester · Kersfees Skouspel · Vreugde & Joy...more20minPlay
December 14, 2023Ruhan du Toit vetel ons meer oor sy lewe en Kersfees SkouspelRuhan deel met ons hoe sy jaar was en wat voorlê vir 2024. Moet hom nie mis by die Kersfees Skouspel Sondag 17 Des 15:00 by die Sunbet arena nie! Ruhan du Toit · Kersfees Skouspel · Vreugde & Joy...more22minPlay
November 23, 2023How do you stop listening to voices that lead you away from your purpose? Kea Modise-Moloto shares.When you listen to God instead of the world your life will change. Founder of Christian Women Business Network, Bontlebame NPO, the Armour daily gifts an Arise magazine, Kea Modise-Moloto shares how she overcame and conquered negative talk on #VreugdeJoy with Bertha le Roux-Wahl Christian Women Business Network · Vreugde & Joy...more1h 18minPlay
November 17, 2023Van verslawing tot inspirasie, Terence Abrahams deel sy pad met GodTerence het 'n lang pad gestap saammet die Here, uit die kloue van verslawing tot waar hy nou in God se genade en vertroue leef. Terence Abrahams · Vreugde & Joy...more1h 21minPlay
November 16, 2023Robin leFleur shares how God released him from his struggle with addictionNever lose hope, Robin tells his story and then his mother, Jo, shares her prayer journey for him. Iris Footprints Johannesburg · Vreugde & Joy...more55minPlay
November 02, 2023Kan jy veslawing oorwin? Candice Barnard van Mighty Wings deel haar getuienis.Dis moeilik om die wêreld aan te pak na jy vrygekom het van verslawing. Candice deel haar storie met Bertha. Mighty Wings life centre · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
October 29, 2023Beninca Steyn van Lovestruck vertel ons meer oor hulle Rolling together golf dagHet jy 'n roeping om te help, maar weet nie hoe nie? Beninca Steyn van Lovestruck vertel hoe hulle jou kan help om jou projek lewe te gee. Lovestruck · Vreugde & Joy...more30minPlay
October 12, 2023Hoe kan ons instaan vir ons kinders? Quinton en Linda Chuter gee riglyne in hulle gebedsgroepe.Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & Joy...more1h 1minPlay
October 10, 2023Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis.Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & Joy...more1h 18minPlay
October 06, 2023Annatjie Krige van House Regenration gesels oor kinder dissiplineAnnatjie Krige deel idees om jou kinders met dissipline groot te maak. House Regeneration · Vreugde & Joy...more21minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.