Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.
August 17, 2023Wat is verhoudingsbande?Watter rol speel verhoudingsbande in jou en jou kinders se lewe? Amelia St Ledger Denny en Hanlie Boshoff van Tiqvah narratiewe terapie deel met ons die waarde van verhoudingsbande. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy...more1h 11minPlay
July 20, 2023Vrae om jou huwelik sterker te maak.Marlene Olivier van Coram Deo gesels met Bertha oor huwelike. Coram Deo · Vreugde & Joy...more22minPlay
July 20, 2023Wat verg dit om peet ouers te wees?Monique Frenkel van Tiny Sparrows gesels met Bertha le Roux-Wahl oor haar passie vir God en Sy kinders. Tiny Sparrows · Vreugde & Joy...more1hPlay
May 04, 2023Die Dameskring is eintlik bemagtigingElphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring. Die Dameskring · Vreugde & Joy...more55minPlay
April 27, 2023Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life Ministries deel sy getuienisPastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & Joy...more58minPlay
April 20, 2023Essie Raath van Coram Deo gesels oor rousmart.Hoe kan ek die momente van rou deurwerk? Essie Raath deel met Bertha kosbare oomblikke om deur die rou-proses te werk. Coram Deo · Vreugde & Joy...more26minPlay
April 20, 2023Marjon Meyer gesels oor verhoudings en huwelikeMarjon Meyer vertel vir Bertha bietjie meer oor haar reis as terapeut en deel haar insig oor verhoudings en huwlike. Marjon Meyer...more59minPlay
January 05, 2023Heidi Mollentze deel haar reis van herstel na haar uitdaging met alkohol.Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het. Heidi Mollentze facebook · Vreugde & Joy...more1h 4minPlay
December 29, 2022Jacques en Melanie Blignaut deel meer oor hulle lewe saam.Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
December 22, 2022Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir suksesHennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.